Kruiskerk is ‘n gemeente binne die Christelike Geloofstradisie.
Dankie dat u ons webwerf besoek. Ons hoop dat dit vir u die besoeker en soeker na 'n groter spiritualiteit, van groot waarde sal wees. Indien u enige voorstelle het e-pos dit gerus aan ons by info@kruiskerk.co.za